Die Berglane word op die oomblik bewaak deur lede van die publiek om te keer dat die geweld oorspoel na die res van die dorp. ‘n Man het in die hoë Berglane aan Proteadorp se kant twee skote op ‘n skare oproeriges afgevuur. Hy is sedertdien in hegtenis geneem