‘n Aantal sakemense het pas die munisipale bestuurder gekonfronteer oor die toedrag van sake op Kleinmond. Die munisipale bestuurder, mnr Coenie Groenwald was in ‘n vergadering in die ou verkeerskantoor toe die sakemanne die vertrek binnegekom het en wou weet wat gedoen word aan die situasie